Daar is kuilvoer seile, en dan is daar kuilvoer seile, maar wie se produk is tops en watter seile werk die beste in die inkuilings proses? Trunel Bags verstaan dat met korrekte en sterk kuilvoer seile tot jou beskikking jy die gehalte van jou kuilvo...
http://www.trunelbags.co.za/kuilvoer-seile/